XruisRadio logo

XruisRadio

Woord, Glo, Loof, Aanbid

Informações

XruisRadio is ‘n Afrikaanse Christelike internet radiostasie gemik om elke luisteraar net die beste te bied in Christelike musiek, asook geestelik te voed met Woord-baseerde boodskappe in Afrikaans. Ons missie is eenvoudig - Ons verkondig Jesus Christus. 2 Timoteus 1:8 “Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie…”