AfriFM logo

AfriFM

Onbeperk Afrikaans

Informações

AfriFM is 'n radiostasie wat op die internet uitsaai en die heel nuutste Afrikaanse musiek speel. Ons fokus veral op die buitelandse mark en bied unieke Saffa-partytjies aan!